Mattityahu 28:18-20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

18. Yeshua het nadergekom en met hulle gepraat en vir hulle gesê: “Alle outoriteit in die hemel en op aarde is aan My gegee en soos die Vader My gestuur het, so stuur Ek julle.

19. Gaan daarvolgens, maak studentevolgelinge van al die nasies, doop hulle in die Outoriteit en Karakter van die Vader en die Seun en die Gees van Afsondering1 Yog 2:6 en let op, Ek is saam met julle al die dae tot aan die einde van die heelal. Dit is waar.”

20. en onderrig hulle sodat hulle alles sal gehoorsaam wat Ek julle beveel het

Mattityahu 28