Mattityahu 27:64 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“Gee dan bevel dat die graf bewaak word tot die derde dag toe dat Sy studentevolgelinge nie miskien in die nag kom, Hom steel en vir die mense sê Hy het opgestaan uit die dood uit nie, want die laaste misleiding sal erger wees as die eerste.”

Mattityahu 27

Mattityahu 27:57-65