Mattityahu 27:54 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe die hoofman oor ’n honderd en die wat saam met hom by Yeshua waggehou het, die aardbewing sien en die dinge wat daar gebeur, het hulle baie bang geword en gesê: “Waarlik, hierdie is die Seun van God.”

Mattityahu 27

Mattityahu 27:49-61