Mattityahu 27:24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe Pilatos besef dat niks help nie, maar eerder ’n oproer veroorsaak word, het hy water gevat en sy hande voor die skare gewas en gesê: “Ek is onskuldig aan die bloed van hierdie Onskuldige Een; soos julle kan sien”

Mattityahu 27

Mattityahu 27:22-32