Mattityahu 27:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Pilatos sê vir hulle: “Wat moet ek dan met Yeshua, wat genoem word ‘Die Gesalfde Een,’ doen?” Hulle sê almal vir hom: “Hang Hom aan ’n kruis!”

Mattityahu 27

Mattityahu 27:12-31