Mattityahu 27:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Terwyl hy op die regstoel sit, het sy vrou na hom toe gestuur en gesê: “Moet niks te doen hê met dié Onskuldige Een nie, want ek het vandag in ’n droom baie gely as gevolg van Hom.”

Mattityahu 27

Mattityahu 27:13-20