Mattityahu 26:62 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die hoofpriester staan op en sê vir Hom: “Het U nie eers een antwoord vir hulle wat teen U getuig nie?”Yes 53:7 en die hoofpriester antwoord en sê vir Hom: “Ek eis ’n eed van U by die Lewende GodLev 5:1 dat U vir ons sê of U Die Gesalfde Een, die Seun van God, is?”

Mattityahu 26

Mattityahu 26:57-64