Mattityahu 26:58 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Shim’on Kefa het Hom van ’n afstand af gevolg tot by die paleis van die hoofpriester en hy het ingegaan en by die wagte gaan sit om die resultaat te sien.

Mattityahu 26

Mattityahu 26:55-64