Mattityahu 26:42 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Weer het Hy vir die tweede maal gaan bid en gesê: “My Vader, as hierdie beker nie by My kan verbygaan sonder dat Ek dit drink nie, laat dit wees soos U wil.”

Mattityahu 26

Mattityahu 26:34-45