Mattityahu 26:35 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Kefa sê vir Hom: “Selfs al moet ek saam met U sterf, ek sal U nooit ontken nie!” Al die studentevolgelinge het ook so gesê.

Mattityahu 26

Mattityahu 26:30-39