Mattityahu 26:29 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar Ek sê vir julle: ‘Ek sal van nou af glad nie weer van hierdie vrug van die wynstok drink, tot op daardie dag wanneer Ek dit nuut saam met julle sal drink in die Koninkryk van My Vader nie’.”

Mattityahu 26

Mattityahu 26:24-30