Mattityahu 25:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sy meester sê vir hom: ‘Goed so, goeie en betroubare slaaf, oor ’n bietjie was jy betroubaar, oor baie sal ek jou aanstel. Gaan in in die vreugde van jou meester.’

Mattityahu 25

Mattityahu 25:18-31