Mattityahu 23:38-39 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

38. Let op, julle huis word verlaat en vir julle woes gelaat,Ps 118:26

39. want Ek sê vir julle: julle sal My van nou af nie weer sien nie totdat julle sal sê: ‘Geseënd is Hy wat kom in die Outoriteit en Karakter (Naam) van יהוה!’”

Mattityahu 23