Mattityahu 23:37 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Yerushalayim, Yerushalayim, jy wat die profete vermoor en dié wat na jou toe gestuur is, stenig, hoe dikwels wou Ek jou kinders bymekaarmaak net soos ’n hen haar kuikens onder die vlerke bymekaarmaak en julle wou nie!Yir 22:5

Mattityahu 23

Mattityahu 23:35-39