Mattityahu 23:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Toe het Yeshua met die mense en met Sy studentevolgelinge gepraat

2. en vir hulle gesê: “Die leraars van die wet en die Fariseërs het gaan sit op die stoel van Moshe;

3. daarom moet julle alles wat hulle vir julle sê om te onderhou, onderhou en doen, maar moenie doen soos hulle doen nie, want hulle praat en doen nie,

Mattityahu 23