Mattityahu 22:37 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Yeshua antwoord hom: “Jy moet יהוה, jou God, liefhê vanuit jou hele verstand, wil en emosie, vanuit jou hele gees, vanuit al jou kragte en vanuit al jou verbeelding en begrip.

Mattityahu 22

Mattityahu 22:28-42