Mattityahu 22:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Yeshua het weer gepraat deur ’n vergelykende storie en gesê:

2. “Die Koninkryk van die hemel is soos ’n koning wat ’n huweliksfees vir sy seun voorberei

3. en sy slawe uitgestuur het om die genooides na die huweliksfees te roep en hulle het gekies om nie te kom nie.

Mattityahu 22