Mattityahu 21:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die skare wat voor geloop en dié wat gevolg het, het uitgeskreeu en gesê: “Red ons nou, Seun van Dawid! Geseënd is Hy wat kom in die Outoriteit en Karakter (Naam) van יהוה: U in die hoogste hemel: red ons nou!”

Mattityahu 21

Mattityahu 21:1-16