Mattityahu 21:38-41 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

38. maar toe die werkers die seun sien, het hulle onder mekaar gesê: ‘Dit is die erfgenaam; kom ons maak hom dood en neem sy erfdeel vir ons’

39. en hulle het hom gegryp en uit die wingerd uitgelei en hom doodgemaak.’

40. Wanneer die meester van die wingerd dan kom, wat sal hy met daardie werkers doen?”

41. Hulle het vir Hom gesê: “Baie sleg; hy sal hulle vernietig en die wingerd oorgee aan die sorg van ander werkers wat aan hom die vrugte in seisoen sal gee.”Ps 118:22-23

Mattityahu 21