Mattityahu 21:31 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wie van hierdie twee het die wil van hulle vader gedoen?” Hulle antwoord Hom: “Die eerste.” Yeshua sê vir hulle: “Dit is waar, Ek sê vir julle, die belastinggaarders en die prostitute gaan julle vooruit die Koninkryk van God in,

Mattityahu 21

Mattityahu 21:21-37