Mattityahu 21:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die doop van Yoganan, waar was dit vandaan, uit die hemel of uit mense?” Hulle het dit eenkant bespreek en gesê: “As ons sê: ‘Uit die hemel,’ dan sal Hy ons vra: ‘Waarom het julle hom nie geglo nie?’

Mattityahu 21

Mattityahu 21:22-31