Mattityahu 21:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe Yeshua in die tempel ingegaan het, kom die leierpriesters en die oudstes van die volk na Hom toe terwyl Hy besig was om te leer en hulle sê vir Hom: “In watter outoriteit doen U hierdie dinge en wie het aan U hierdie outoriteit gegee?”

Mattityahu 21

Mattityahu 21:19-29