Mattityahu 21:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en Hy sien ’n vyeboom langs die pad en gaan daarheen, maar Hy het niks daaraan gevind nie behalwe blare en Hy sê vir dit: “Daar sal nooit weer vrugte aan jou wees tot in ewigheid nie;” en onmiddellik het die vyeboom verdroog.

Mattityahu 21

Mattityahu 21:10-24