Mattityahu 20:30-32 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

30. en let op, twee blindes het langs die pad gesit en toe hulle hoor dat Yeshua verbygaan, skreeu hulle uit en sê: “Ons Meester, gee om vir ons, Seun van Dawid!”

31. Die skare het hulle bestraf dat hulle moes stilbly, maar hulle het al harder geskreeu en gesê: “Ons Meester, gee om vir ons, Seun van Dawid!”

32. Yeshua het gestop en roep hulle en sê: “Wat wil julle hê moet Ek vir julle doen?”

Mattityahu 20