Mattityahu 18:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en elkeen wat ’n oortreding begaan teenoor een van hierdie kleintjies, wat in My vertrou, vir hom is dit beter dat ’n donkie se meulsteen aan sy nek gehang word en hy wegsink in die diepte van die see.

Mattityahu 18

Mattityahu 18:1-12