Mattityahu 18:28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar toe daardie slaaf uitgaan en een van sy medeslawe vind wat hom honderd denarii geskuld het, gryp hy hom aan die keel en sê: ‘Betaal my wat jy my skuld.’

Mattityahu 18

Mattityahu 18:19-35