Mattityahu 17:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en terwyl hulle van die berg afklim, het Yeshua hulle beveel en vir hulle gesê: “Julle mag voor niemand iets van die visioen sê totdat die Seun van die mens uit die dood uit opgestaan het nie.”

Mattityahu 17

Mattityahu 17:3-19