Terwyl hy nog praat, let op, ’n helder verligte wolk oordek hulle en ’n Stem sê uit die wolk: “Dit is My Seun wat Ek liefhet, met wie Ek baie tevrede is. Luister na Hom!”