Mattityahu 17:14-17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

14. Toe hulle by die skare kom, kom daar ’n man na Hom toe en kniel voor Hom

15. en sê vir Hom: “My Meester, ontferm U oor my seun, want hy is waansinnig en ly baie, want hy val dikwels in die vuur en in die water

16. en ek het hom na U studentevolgelinge gebring en hulle kon hom nie gesond maak nie.”

17. Yeshua antwoord en sê: “O vertrouelose en misleide geslag, tot wanneer sal Ek by julle wees, tot wanneer sal Ek julle verdra? Bring hom hier na My toe.”

Mattityahu 17