Mattityahu 17:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Ná ses dae het Yeshua vir Kefa, Ya’akov en Yoganan, sy broer, teen ’n hoë berg opgevat in afsondering

2. en Yeshua het voor hulle van voorkoms verander en Sy gesig het geskyn soos die son, maar Sy klere het stralend wit geword

Mattityahu 17