Mattityahu 16:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar Hy het weggedraai en vir Kefa gesê: “Gaan weg van agter My, teëstander! Jy is vir My ’n struikelblok omdat jy nie die dinge van God bedink nie, maar die dinge van mense.”

Mattityahu 16

Mattityahu 16:21-28