Mattityahu 16:14-17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

14. Hulle antwoord: “Sommige sê Yoganan, die Doper, maar ander Eliyahu en ander Yirmeyahu of een van die profete.”

15. Hy sê vir hulle: “Maar julle, wie sê julle is Ek?”

16. Shim’on Kefa antwoord en sê: “U is die Gesalfde Een, die Seun van die Lewende God.”

17. Yeshua antwoord en sê vir hom: “Jy is geseënd, Shim’on, seun van Yoganan, want vlees en bloed het dit nie aan jou openbaar nie, maar My Vader wat in die hemel is

Mattityahu 16