Mattityahu 16:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het hulle verstaan dat Hy nie gesê het dat hulle moes oppas vir die suurdeeg van brood nie, maar vir die leringe van die Fariseërs en Sadduseërs.

Mattityahu 16

Mattityahu 16:4-22