Mattityahu 15:3-6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

3. Yeshua antwoord en sê vir hulle: “Waarom oortree julle selfs die opdragte van God ter wille van julle tradisionele wet?Eks 20:12 en hy wat sleg praat van vader of moeder, moet die dood sterf,’Eks 21:17

4. Want God het opdrag gegee en gesê: ‘Eer jou vader en jou moeder

5. maar julle sê: ‘Elkeen wat aan vader of moeder sê: ‘dit wat u van my as voordeel kon kry, het ek as ’n offer gegee,’ eer so nie sy vader of moeder nie.

6. Julle kanselleer die wette van God deur julle tradisionele wette.

Mattityahu 15