Mattityahu 15:28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê Yeshua vir haar: “O vrou, groot is jou vertroue; dit sal vir jou gedoen word soos jy wil” en haar dogter is genees van daardie oomblik af.

Mattityahu 15

Mattityahu 15:26-35