Mattityahu 14:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar toe dit aand geword het, kom Sy studentevolgelinge na Hom toe en sê vir Hom: “Die plek is ’n wildernis en dit is al laat; stuur die skare weg sodat hulle na die dorpies kan gaan en vir hulle kos kan koop.”

Mattityahu 14

Mattityahu 14:5-19