Mattityahu 14:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe Yeshua dit hoor, het Hy daarvandaan in ’n skuit vertrek na ’n verlate plek om alleen te wees. Toe die skare dit hoor, het hulle Hom oor land gevolg vanuit die stede.

Mattityahu 14

Mattityahu 14:12-15