Mattityahu 13:57-58 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

57. Hulle het aanstoot geneem, maar Yeshua sê vir hulle: “Daar is nie ’n profeet wat verag word nie, behalwe in sy tuisdorp en in sy huis.”

58. Hy het, vanweë hulle gebrek aan vertroue, nie baie wonderwerke daar gedoen nie.

Mattityahu 13