Mattityahu 13:52 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy sê vir hulle: “As gevolg hiervan is elke leraar van die wet, wat opgelei word vir die Koninkryk van die hemel, soos die meester van ’n huis wat uit sy skat nuwe en ou dinge bring.”

Mattityahu 13

Mattityahu 13:45-56