Mattityahu 13:44 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Weer: die Koninkryk van die hemel is soos ’n skat wat weggesteek is in ’n stuk grond, wat ’n man kry en geheim hou en uit blydskap daaroor gaan hy en verkoop alles wat hy het en koop daardie grond.

Mattityahu 13

Mattityahu 13:42-50