’n Ander vergelykende storie het Hy hulle vertel: “Die Koninkryk van die hemel is soos suurdeeg wat ’n vrou neem en in drie mate meel inwerk totdat dit alles ingesuur is.”