Mattityahu 12:42 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die koningin van die suide sal in die oordeel opstaan saam met hierdie geslag en dit veroordeel, want sy het gekom van die eindes van die aarde af om die wysheid van Shlomo te hoor en meer as Shlomo is hier!

Mattityahu 12

Mattityahu 12:33-48