Mattityahu 12:32 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
en elkeen wat ’n woord praat teen die Seun van die mens, dit sal hom vergewe word, maar elkeen wat praat teen die Gees van Afsondering, dit sal hom nie vergewe word nie; nie in hierdie wêreld nie en ook nie in die wêreld wat voorberei word nie.’