Mattityahu 11:27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Alles is aan My oorgegee deur My Vader en niemand ken die Seun ten volle nie, behalwe die Vader; ook ken niemand die Vader ten volle nie, behalwe die Seun en elkeen aan wie die Seun dit wil openbaar.

Mattityahu 11

Mattityahu 11:24-30