Mattityahu 11:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en Hy sê: “Wee jou, Kórasin; wee jou, Beit-Tzaidah, want as in Tzor en Tzidon die kragtige dade plaasgevind het wat in julle plaasgevind het, sou hulle lankal in sak en as erken en omgedraai het van hulle sonde na God toe,

Mattityahu 11

Mattityahu 11:14-26