Mattityahu 11:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die Seun van die mens het gekom al etende en drinkende en hulle sê: ‘Let op, ’n vraat en ’n wynsuiper, ’n vriend van belastinggaarders en sondaars.’ Wysheid word geregverdig deur die dade wat dit voortbring.”

Mattityahu 11

Mattityahu 11:16-24