Mattityahu 11:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Dit was nadat Yeshua Sy bevele aan Sy twaalf studentevolgelinge voltooi het dat Hy daarvandaan weggegaan het om in húlle stede te leer en te verkondig.

2. Toe Yoganan in die gevangenis gehoor het van die dade van Die Gesalfde Een, het hy deur middel van sy studentevolgelinge gestuur

3. en vir Hom gevra: “Is U Hy wat kom, of moet ons ’n ander verwag?”

Mattityahu 11