Mattityahu 10:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Genees siekes, reinig melaatses, dryf demone uit. Sonder betaling is dit ontvang, sonder betaling moet dit gegee word.

Mattityahu 10

Mattityahu 10:2-10