Mattityahu 10:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en as die huis dit waardig is, sal julle seëning (vrede, gesondheid, voorspoed en vergenoegdheid) daarop rus, maar as dit nie waardig is nie, sal julle seëning na julle toe terugkom.

Mattityahu 10

Mattityahu 10:11-16