Mattityahu 1:9-16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

9. `Uziyahu was die vader van Yotam; Yotam was die vader van Agaz; Agaz was die vader van Hizkiyahu;

10. Hizkiyahu was die vader van M’nasheh; M’nasheh was die vader van Amon; Amon was die vader van Yoshiyah;

11. Yoshiyah was die vader van Y’khonyahu en sy broers in die tyd van die gevangeskap na Bavel.1 Kro 3:19

12. Na die Bavelse gevangeskap was Y’khonyahu die vader van Sh’alti’el; Sh’alti’el was die vader van Z’rubavel;

13. Z’rubavel was die vader van Avihud; Avihud was die vader van Elyakim; Elyakim was die vader van `Azzur;

14. `Azzur was die vader van Tzadok; Tzadok was die vader van Yakhin; Yakhin was die vader van El’igud;

15. El’igud was die vader van El’azar; El’azar was die vader van Mattan; Mattan was die vader van Ya’akov;

16. Ya’akov was die vader van Yosef, die vader van Miryam, uit wie gebore is dié Yeshua wat Die Gesalfde Een genoem is.

Mattityahu 1